afrikaanse bybelversies

Collection by Annedien Du

62 
Pins
Dag 82 Bybelvers: Psalm Vind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. I Love You God, God Is Good, Inspirational Qoutes, Motivational Words, Psalm 37 4, Psalms, Scripture Verses, Bible Scriptures, Jesus Quotes

Dag 82 Bybelvers: Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

 Al aandeel wat ons het is om te vertrou op Sy tydsberekening en Sy voorsiening. Scripture Quotes, Bible, Inspirational Qoutes, Motivational, Afrikaanse Quotes, Angel Prayers, Goeie More, Prayer Book, Godly Woman

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

2 KORINTIËRS 4:17 "Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly." Wanneer ons die versoeking is om ontevrede te raak moet ons onthou “dit sal verby gaan”. Al lyk ons situasie hoe benard, kan ons weet dat God jou liefhet. Hou vas aan die waarheid ongeag wat in jou lewe gebeur. Jesus Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Heart Place, Afrikaans Quotes, Special Words, Thank You God, Faith In God, Love Words

2 KORINTIËRS 4:17 "Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly." Wanneer ons die versoeking is om ontevrede te raak moet ons onthou “dit sal verby gaan”. Al lyk ons situasie hoe benard, kan ons weet dat God jou liefhet. Hou vas aan die waarheid ongeag wat in jou lewe gebeur.

Psalms 36:5 Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke,  "Ek loof U, vir U liefde wat  tot in die hemel reik, u getrouheid tot by die wolke, en U getrouheid is groot" Afrikaanse Quotes, Prayer Room, Prayer Board, Favorite Bible Verses, Religious Quotes, Sunday School, Psalms, Christianity, Me Quotes

Psalms 36:5 Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, "Ek loof U, vir U liefde wat tot in die hemel reik, u getrouheid tot by die wolke, en U getrouheid is groot"

Die Here se naam is Ek is. Nie Ek was of Ek mag dalk wees nie. Hy is altyd in beheer. Was nog altyd en sal wees tot in lengte van dae. Jy en jou behoeftes is nou 'n prioriteit vir Hom. Afrikaans Quotes, Ministry, Christianity, Verses, Words, Philadelphia, Poems, Christians

Die Here se naam is Ek is. Nie Ek was of Ek mag dalk wees nie. Ook nie Ek sal later daarby uitkom nie. Hy is altyd in beheer. Was nog altyd en sal wees tot in lengte van dae. Jy en jou behoeftes is nou 'n prioriteit vir Hom.