motivational bible verses on Instagram: “Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking #patmosstudio #bibleverse #ocean #photographs #iger ”
17 Likes, 0 Comments - motivational bible verses (@dailybible.patmos) on Instagram: “Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking #patmosstudio…”
Teks - Jak 1:17 #Afrikaans #Godgegewe #Scripture
want so lief het GOD die wêreld gehad
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16
Jesus - die weg, die waarheid, die lewe
Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Johannes 14:6 facebook cover lockscreen/ wallpaper vir jou foon
Bybelverse: Die liefde van Christus
Dit is volbring | Johannes 19:30 | Afrikaans is wonderlik
Teks - Psalm 118:29 ...Prys die Here... #Afrikaans #Praise #Scripture
Skep vir my 'n rein hart
Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees Psalm 51:12
Die oë van die Here - Psalm 34
Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep. PSALMS 34:16 AFR53 lockscreen
Ons het Hom lief
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…
#Afrikaans #Bybel #Jesaja #Quotes
Teks - Kol 3:23 #Afrikaans **By__[↳₥¢↰]#Emsie**