Geloof is die moed om dit verder te waag as wat jy kan sien. __ⓠ WN Clark #Afrikaans #faith #iBelieve
Gebed is om ander te ondersteun...
Leiding
Leiding Vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand. - Ps. 54:6 Heer van my hart, ek weet, géén weg is beter as *Ú* weg nie, daarom bid ek nou dat ek bewus mag wees van U leiding, al is dit hóé onopsigtelik. Soms is dit net ‘n gevoel waarvan ek bewus word, en skielik verstaan ek en weet ek wat *Ú* wil hê ek moet doen óf *níé* moet doen nie om in harmonie met U plan vir my te bly. Dánkie Heer, dat U só *bý* my is wanneer ek ‘n krisis deurmaak. *Níks* kan my breek nie, want *Ú…
Efesiers 3:20 Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, Praat vandag met die Meester Ontwerper en vertrou jou lewe en toekoms aan Hom toe. #LiefGodGrootliks