resepte

Collection by Annatjie • Last updated 1 day ago

120 
Pins
 • 
8 
Followers

Foolproof 30 minute dinner rolls recipe

Flour, yeast, butter and milk is all you need to create these soft and fluffy dinner rolls in less than 30 minutes! These foolproof dinner rolls are so easy to make you'll never go store-bought again!

Six Delicious Sugar-Free and Flourless Cookies – Kalyn's Kitchen

Here are Six Delicious Sugar-Free and Flourless Cookies for anyone who's looking for cookies that are sugar-free, gluten-free, and low in carbs!

Happies: Pampoen muffins met kaneelsuiker

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

Hertzog Cookies, or Hertzoggies are a traditional south african cookie

Hertzog Cookies, or Hertzoggies, a delicious blend of coconut and apricot jam, are uniquely South African cookies. The Cookie Pastry: · 1 lb self-raising flour · 4 Tbsp sugar · 2 Tbsp margarine · 3 egg yolks · milk or water (as required) · 1 tsp vanilla essence · ¼ tsp salt Beat the margarine and sugar together in a bowl to a light and creamy consistency Stir in the egg yolks and vanilla essence, taking care to blend well. Sift the flour and the salt into the mixture, ensuring that it is…

MAKLIKE BROOD - net 3 bestandele - Marinda Kook

Kyk n warm broodjie op sy tyd is soos vir vra vir nog met konfyt. Die brood is so maklik. Waarmee jy dit geur of aanhelp is jou saak. Warm brood is liefde uit die hart. Stel jou oond op Continue reading MAKLIKE BROOD – net 3 bestandele→

VINNIGE YSKASTERT

VINNIGE YSKASTERT Hilda Dates Steyn Gooi 1 blik condensed melk, 1 bakkie cream cheese (ek gebruik Lancewood maak) en 1 pakkie instant pudding van jou keuse in 'n bak en klits vir net 1 minuut. Pak Tennis beskuitjies onder in 'n bak. Gooi vulsel oor en bedek met styfgeklopte room. Versier met kersies http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/vinnige-yskastert.html

Ietsie lekkers en vinnig om te maak. Dit gaan so vinnig (3 - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om...

Ietsie lekkers en vinnig om te maak. Dit gaan so vinnig (3 - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om...

Warm bygereg v Braai

Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.