Kersfees

Collection by Les en Annatjie

23 
Pins
Inkleurprente van Jesus se geboorte

Inkleurprente van Jesus se geboorte

Daar is baie Kersfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Jesus se geboorte vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op ‘n klompie m…

JESUS die rede vir Kersfees

JESUS die rede vir Kersfees

Ons het die afgelope paar weke baie tyd aan Kersfees spandeer en om ons kinders die ware betekenis van Kersfees te leer te leer. Vandag is Kersfees – ons Christusfees – kom ons v…

Kersfees: Nativity scenes

WordPress.com

Kersfees: Nativity scenes

Kersfeesherdenking 2

Kersfeesherdenking: Om jou geloof af te stof

'n Kersboom is so universele simbool in winkels en in baie mense se huise van kersfees, as jy dit sien weet jy dadelik wat dit simboliseer. Kom ons gebruik hierdie jaar die kersboom in ons huise om die Evangelie van Jesus Christus aan mense te verkondig. Om jou geloof af te stof Soos julle seker…

Kersfees Vasvra

Kersfees Vasvra

‘n Kersfees vasvra is nog ‘n manier om die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Ons het ‘n Junior Kersfees vasvra, asook ‘n Senior vasvra saamgestel. Elke …

Kersfees Aktiwiteite

WordPress.com

Die volgende is ‘n paar aktiwiteite wat jy as ysbreker saam met ‘n les oor die geboorte van Jesus kan gebruik, of as deel van huisgodsdiens met jou gesin. Die Kersfees Aktiwiteite besta…

Kersfees Speletjies

WordPress.com

Kersfees Speletjies

Kersfees matching game

WordPress.com

Kersfees matching game

Kersfees: Advent Kalender

Kersfees: Advent Kalenders

Ons wil vandag ‘n wonderlike ‘tool’ in julle hande gee. Hierdie is baie meer vir jou eie kinders se gebruik as vir die Sondagskool of Kinderkerk. Met goeie beplanning kan julle di…

Kersfeesherdenking 1

Kersfeesherdenking: Die Getuienis van die Kersboom

Sjoe, hoe het hierdie jaar nie gevlieg nie! Dit voel skoon laf om iets oor Kersfees te skryf, maar dan besef mens dis beplanning tyd vir al die Kersfees-vierings wat oppad is. Hoe nader mens aan Ke…

Ons huis se reis na Kersfees

Ons huis se reis na Kersfees

Hierdie is die laaste week voor Kersfees en ons wil graag ‘n baie besonderse hulpbron met julle deel wat julle as gesin in hierdie laaste week saam kan doen. Ons huis se reis na Kersfees: Wel…

Kersfees: Profetiese Advent Kalender

Kersfees: Profetiese Advent Kalender

Ons het die laaste paar weke heelwat hulpbronne beskikbaar gestel om jou te help om jou kinders die regte waardes rondom Kersfees te leer. Meeste van hulle is egter vir die kleiner kinders bedoel. …

Kersfees: Advent Kalender Tafelmatjie

Kersfees: Advent Kalender Tafelmatjie

As julle ons Blog gereeld besoek sal julle weet ons het regtig baie moeite gedoen om Christus-gesentreerde hulpmiddels rondom Kersfees beskikbaar te stel. Ons het ‘n Blogpost Advent kalenders…

Kersfees Kopkrappers

Kersfees Kopkrappers

Kersfees Kopkrappers is ‘n kreatiewe manier om dele van die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Daar is tien kopkrappers, en elkeen is in ‘n ander formaat om dit inte…

Kesfees Dot-to-Dot prentjies

Kesfees Dot-to-Dot prentjies

Ons het so paar Kersfees dot-to-dot prentjies bymekaargemaak om te help met die vakansie wat voorlê, en ook as jy nog iets soek rondom kersfees: Gabriël verskyn aan Maria: Laai die prentjie hierond…