Internet hulpbronne

Collection by Les en Annatjie

18 
Pins
Links to Bible printables and activities. 219 is a printable tabernacle model including all the pieces inside the ark of the covenant

Downloads | Children Bible Activities Crafts & Printable Games

Sunday School Bible Study Questions and Answers

Internet Hulpbronne: Bybel-Toep in Afrikaans vir Kinders

Internet Hulpbronne: Bybel-Toep in Afrikaans vir Kinders

Ons het so rukkie terug ‘n Post oor die Bybel op jou selfoon en rekenaar gedoen, vandag kan ons jou ook bekendstel aan die Bybel-Toep in Afrikaans vir kinders. Bybelverhale word in eenvoudige…

Internet Hulpbronne: My Naslaan Bybel App

WordPress.com

Internet Hulpbronne: My Naslaan Bybel App

Internet Hulpronne: Free Photo Editing Software

Internet Hulpronne: Free Photo Editing Software

Ons is bewus daarvan dat daar heelwat oulike, verbruikers vriendelike foto-redigering programme beskikbaar is. Vir die van ons wat nie tegnologies aangelê is nie, voel dit partykeer soos …

Internet Hulpbronne: "Ons Glo" Toep

Internet Hulpbronne: “Ons Glo” Toep

Hier is ‘n hulpbron vir die NG Kerk-Tegnologie-Generasie onder ons. Dit kan met groot sukses in Jeugbediening gebruik word as dit jou styl is. “Ons Glo” Toep (app) gratis beskikba…

Internet Hulpbronne: Nuttige Programme

Internet Hulpbronne: ZamZar – Online File Converter

Vandag wil ons julle bekendstel aan ‘n baie oulike hulpbron. Al ons gratis inligting wat ons op die Blog laai is in pdf formaat omdat die dokumente kleiner as word is en dus minder spasie vat…

Internet Hulpbronne: Video clips 2

Internet Hulpbronne: Video clips 2

Hierdie is ons tweede ‘post’ oor video clips, in die eerste het ons clips gedeel wat ons gereeld gebruik. In hierdie post deel ons ‘n paar webtuistes waar julle kan gaan soek vir …

Internet Hulpbronne: Christian Cartoons

WordPress.com

Internet Hulpbronne: Christian Cartoons

Internet Hulpbronne: Waar staan dit in die Bybel?

WordPress.com

Ek is seker julle is ook gedurig opsoek na 'n Bybelversie of 'n gedeelte in die Bybel, maar weet net nooit waar om dit te vind nie. As jy nie 'n Millennial is wat met tegnologie gebore is nie kan dinge nogal vir jou lol. 'Oom Google' help baie, maar dis nie altyd so maklik…

Besoek gerus DinkJeug – die webwerf vir alles wat met jeugwerk te doen het. Dinkjeug is geskep deur Anriëtte de Ridder (PSD vir Jeug en Familiebediening van die Wes-Kaapse Sinode) as ‘n ruimte om h…

WordPress.com

Besoek gerus DinkJeug – die webwerf vir alles wat met jeugwerk te doen het. Dinkjeug is geskep deur Anriëtte de Ridder (PSD vir Jeug en Familiebediening van die Wes-Kaapse Sinode) as ‘n ruimte om h…

Internet Hulpbronne: Kix Bybelmedia

WordPress.com

Internet Hulpbronne: Kix Bybelmedia

Besoek gerus Communitas se webtuiste, hulle het ‘n groot verskeidenheid van Kix Bybelmedia se lesse, asook ‘n klomp ekstra lesse wat nie op Kix se eie webtuiste beskikbaar is nie en wat…

Internet Hulpbronne: Communitas

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is. Ons Blog is nog…

Internet Hulpbronne: Communitas

Internet Hulpbronne: Communitas

Onder die afdeling Internet Hulpbronne sal julle ‘n hele klomp ander webtuistes met gratis lesse vind. Onthou egter dat AL die lesse en materiaal op HIEDIE Blog ook GRATIS is. Ons Blog is nog…

Internet Hulpbronne: The Bible Project

Internet Hulpbronne: The Bible Project

Ons wil graag ‘n wonderlike hulpbron met julle deel – dis ongelukkig NIE in Afrikaans nie, maar beslis die moeite werd om na te kyk en te gebruik waar jy dit nodig het en absoluut GRATI…

Internet Hulpbronne:  Jeugbediening Webtuistes

Internet Hulpbronne: Jeugbediening Webtuistes

Die volgende Webtuistes is baie oulike hulpbronne vir mense wat by ‘n Jeugbediening betrokke is. Jy mag van hulle dalk goed ken en baie gebruik, maar daar mag dalk ‘n paar wees wat jy n…