When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Recipes

Collection by Anna • Last updated 3 weeks ago

91 
Pins
Sugar, and Filled (with Jam, Nutella or Cream) Christinas Cucina: Perfect Yeast Doughnuts.Sugar, and Filled (with Jam, Nutella or Cream) Recipes With Yeast, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Jam Recipes, Simple Recipes, Easy Cooking, Yeast Donuts, Doughnuts, Doughnut Muffins

Perfect Yeast Doughnuts every single time!

Perfect yeast doughnuts are easy to make at home with the right recipe. You now have it in your hand: THE best recipe for yeast doughnuts!

AFRIKANER KOEKSISTERS Braided deep fried bread type dough dipped in ice cold syrup while still piping hot resulting in the koeksister soaking up the syrup Koeksisters Recipe, Peppermint Crisp Tart, Kos, South African Recipes, South African Dishes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Oven Recipes, Chicken Recipes

South African Koeksisters Recipe

A sweet South African heritage delicacy - crisp pastry plaits are fried and dipped in an aromatic syrup! Pastries similar to these originated centuries ago in Batavia in the East and the recipe brought to South Africa by the Malayan settlers together with many other. The syrup needs to be made in advance and chilled overnight. Submersing the hot fried koeksisters in ice cold syrup ensures optimal absorption. A fresh koeksister, still slightly warm and dripping of syrup is an unforgettable…

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte. Easy Baking Recipes, Milk Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Baking Desserts, Yogurt Recipes, Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes

Melktert met smeerkors

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte.

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek dit kan bottel, in die spens kan stoor en gebruik, Relish Recipes, Chutney Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Light Recipes, Sauce Recipes, Oven Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes

Tamatie en uiesous

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek

Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Mince Recipes, Steak Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Meatball Recipes, Meatball Bake, Curry Recipes, Healthy Food, South African Dishes

Die beste frikkadelle

Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Kom sit aan.

  Baked Meatball Recipe, Meatball Recipes, Braai Recipes, Appetizer Recipes, Potato Rolls Recipe, Easy Cooking, Cooking Recipes, South African Recipes, Potato Dishes

WAAIER AARTAPPELS - bykos vir braai - Marinda Kook

Aartappels is kos. Aartappels is bykos. Aartappels is stapelkos. Aartappels is altyd by ons. Ek maak die aartappelgereg graag saam met n braai. Jy kan die aartappels voor die tyd bietjie kook as jy haastig is. BENODIG: 6 aartappels Continue reading WAAIER AARTAPPELS – bykos vir braai→

  South African Dishes, South African Recipes, Old Recipes, Cooking Recipes, Sauce Recipes, Chicken Recipes, Homemade Donuts, Savory Snacks, Winter Food

TANNIE WILMA SE BOONTJIESOP - Food Lovers Recipes

TANNIE WILMA SE BOONTJIESOP 500g Sopvlies 500g gespikkelde suikerbone 125g Gesnipperde Bacon 1 groot ui fyngekap 2-3 wortels grof gerasper 2 aartappels grof gerasper 125ml Tamatiepuree (of 2-3 tamaties fyngesny) Metode: Bedek die sopvleis met water en kook tot lekker sag – indien jy ‘n drukkoker het so 45min. Haal uit die pot en […]

  Braai Recipes, Beef Recipes, Recipies, Cooking Bread, Bread Baking, Easy Delicious Recipes, Yummy Food, Ma Baker, Easy Cheese

Knoffel-Kaasbroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hemels Tuisgebak 500 g Bruismeel 500 ml Karringmelk (1 Boksie) 1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor) 1 Tl Marjolein 3 Tl Knoffelvlokkies 2 Eiers knypie sout knypie rooi p…

Na my mening is die geheim van ’n goeie groentesop, goeie, tuisgemaakte aftreksel. Fun Baking Recipes, Easy Dinner Recipes, Cooking Recipes, Easy Meals, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Crockpot Recipes, Soup Recipes

Alles-in-die-yskas-groentesop

Na my mening is die geheim van ’n goeie groentesop, goeie, tuisgemaakte aftreksel.

Food recipes from all over the world. Braai Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, Yummy Recipes, Homemade Sausage Recipes, Mince Recipes, South African Dishes, South African Recipes

STEFAANS SE BOEREWORS

Vleisland se LEKKERSTE Boerewors resep http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/stefaans-se-boerewors.html 32kg vleis 8kg Vet 650g sout 60gr Swart peper 50g Fyn Naeltjies 50g Fyn Neutmuskaat 300g Koljander (Roasted) 500ml Worcestersous 500ml Bruin asyn 4 lt Koue water Sny die Vleis en vet in Blokkies meng die speserye deur saam met die asyn en worcestersous...maal dan alles saam, en meng dan die kuoe water lekker deur voor jy begin stop. (Vir DROEWORS...los die Asyn, en…

  Melktert Recipe, Koeksisters Recipe, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Easy Pie Crust, Pie Crusts, Milk Tart, South African Recipes

Smeerdeeg vir Melktert Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Genoeg vir 3 foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout Voorverhit oond na 180 C Skei die …