Education

Collection by Anna

8 
Pins
KraftiMama, Dae van die Week, Afrikaans Verniet Printables

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

Free printable alphabet (Afrikaans)

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]