Hoofletters
Hoofletters Available in Afrikaans only
04. Laminated Poster - Language/Taal
Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 2 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Stories: Mila Muis en die toebroodjies Die slak-resies Ben en die dinosaurus Die wurmpie. Prinses Mientjie en die eekhorinkies Babas orals! Wanneer ons nie by die huis is nie Prins Dirkie en die leeu Apie Kenapie Die bangerige wurmpie Lamineer stories om te gebruik vir leeskaarte.
Afrikaans Graad 1 Leer om eenvoudige Sinne te skryf met Kolwyntjies!
Visuele Hulpmiddel vir die aanleer van die skryf van eenvoudige sinne. Hierdie pakket bied 'n VISUELE hulpmiddel wat gebruik kan word wanneer kinders in Graad 1 1eer om sinne te skryf. Die kolwyntjie word gebruik om die WIE, DOEN WAT en WAAR voor te stel. Almal hou van kolwyntjies! Ingesluit: Ant...
Afrikaans Woordbou Pasella!
Inhoud 1 woordbou werkkaart in kleur 1 woordbou werkkaart in swart en wit Maak so Knip die klanke uit en bou soveel as moontlik woorde. Skryf dan die woorde op die lyntjies neer. Al die klanke bou ook een woord. Die prent is die leidraad! Voorbeelde skilpad: pad, skil, lip, lap, sal, pak, pil, das
Afrikaans Woordbou werkkaarte
Inhoud 10 woordbou werkkaarte in kleur 10 woordbou werkkaarte in swart en wit Maak so Knip die klanke uit en bou soveel as moontlik woorde. Skryf dan die woorde op die lyntjies neer. Al die klanke bou ook een woord. Die prent is die leidraad! Voorbeelde skilpad: pad, skil, lip, lap, sal, pak, pil, ...
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 3 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Skrywer: Kobie Kleynhans Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die…