Vriendskap More
Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin. #gebed #Jesusmantras
South africa: my country!!😍 the best country!! God's wonderful creation
Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.
COLOR STUDY | PINK - I SPY DIY
Hello lovely I Spy DIY readers! It’s Rachel from Lines Across here again to share with you another color study series. This time I’m featuring one of my very favorite colors, PINK! There’s just something about pink craft supplies that always get me. As I’ve been collecting things of different colors and taking these […]
Dis waar!!
Mens huil nie omdat jy swak is nie, mens huil omdat jy vir te lank moes sterk bly
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Seerkry mense... __ⓠ Phillip Kotze #Afrikaans #Heartaches&Hardships
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Daar is altyd 3 opsies: Gee op Gee in Gee dit alles wat jy het
Want jy is kosbaar
''Jy kan opgewonde raak oor die toekoms. Die verlede sal nie omgee nie.'' -New Year's Thieve
"Liefde kyk altyd deur 'n teleskoop, jaloesie deur 'n mikroskoop." Josh Billings
Afrikaans