Rusks

Collection by Anna-marie scholtz

30 
Pins
Try your hand at making this South African treat yourself with the help of Hulett's. A healthier twist on the traditional buttermilk rusks recipe. My Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Curry Recipes, Mexican Recipes, Diabetic Recipes, Fish Recipes

Buttermilk Bran Rusks

Try your hand at making this South African treat yourself with the help of Hulett's. A healthier twist on the traditional buttermilk rusks recipe.

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Muesli, Sweet Recipes, Healthy Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Dessert Ideas, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie. South African Dishes, South African Recipes, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Desserts, Snack Recipes, Scones

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Healthy 'n Delicious Rusks- Butter - use coconut oil instead Flour - use wholewheat flour instead Yoghurt/buttermilk - use Greek yoghurt Brown sugar - use stevia for baking Let's rock this recipe and make it a healthy snack! Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Healthy Eating, Snacks Recipes, Healthy Foods, Paleo Food, Healthy Recipes

Healthy ‘n Delicious Rusks

I have many recipes for rusks but these are the ones I always come back to. I got this recipe from a South African magazine many years ago (Your Family – May 1987). It was runner-up in a co…

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat.    1. Hierdie beskuit is soos smelt in die mond koekies...murg sag agv die margarien wat met die hande ingevryf word.    2. Ek is oor Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes, Crazy Cookies, Cook Up A Storm, Low Carbohydrate Diet, Atkins Diet, Appetisers, Word 2

Semel karringmelk beskuit

Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit so ontwikkel het vir eier allergië. 1. Hierdie beskuit is soos smelt in die mond