
Annali Rabie
@annalirabie·
Ek is n stads boere "Bean Counter".Ek verdien my brood en botter in die stad en my hart en siel is op die plaas. My voete is gegrond in die woord van God en ek laat my deur Sy liefde lei. Ek vind my droom en verlore in musiek.My talente is om te kan sing en om mense te kan pamperlang. Ek hou van kreatiewe kuns en blomme. Die buite lewe in die natuur en om plekke te sien. My troetel dier is n wit brahman bul op n muur. Die twee grootste geseende gesk
2 followers
·
2 following