boere resepte

Collection by Annalie Badenhorst

9 
Pins
 • 
56 
Followers
Annalie Badenhorst
Fudge. Ons verduidelik vir jou stap-vir-stap om jou eie fudge te maak.

Fudge

Ons verduidelik vir jou stap-vir-stap om jou eie fudge te maak.

1 tert KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1 eier, geklits 75 ml (5 e) mielieblom 187 ml (¾ k) koekmeel 2,5 ml (½ t) bakpoeier knypie sout VULSEL 397 g (1 blik) kondensmelk 30 ml (2 e) mielieblom 45 ml (3 e) suurlemoensap 3 eiergele, geklits knypie sout MERINGUE 3 eierwitte 90 ml (6 e) strooisuiker 1. Kors: Room botter en suiker tot romerig en liggeel. 2. Klits eier by. 3. Sif mielieblom, meel, bakpoeier en sout saam. Roer by bottermengsel tot deeg vorm. 4. Druk deeg met…

Suurlemoenmeringuetert | Vrouekeur

1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1…

DADELBLOKKIES DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap... ...

DADELBLOKKIES

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap... 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in…

The Best South African Koeksister Recipe - From Ladismith in the Klein Karoo

The Best Koeksister Recipe in South Africa

Looking for the perfect koeksister recipe? This one is from Ladismith's koeksister champion - they're crunchy on the outside and syrupy soft on the inside!

Konfytblokkies

Resep: Konfytblokkies | Maroela Media

Heerlike konfytblokkies vir teetyd.

HAWERMOUT CRUNCHIES  2 k hawermout  ½ lb botter  1 k suiker  1 e stroop ...

HAWERMOUT CRUNCHIES

HAWERMOUT CRUNCHIES 2 k hawermout ½ lb botter 1 k suiker 1 e stroop ...

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…

Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…