Fishy

9 Pins142 Followers
FRIED CALAMARI RECIPE - MARINATING THE SQUID IN BUTTERMILK DEFEATS THE RUBBER BAND EFFECT SOME FRIED CALAMARI TENDS TO HAVE. THIS APPETIZER IS AN ALL TIME CROWD PLEASER.

Gebakte vis en aartappels met ’n spek-en-tamatiesous

Gebakte vis en aartappels met ’n spek-en-tamatiesous - Tuis

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20-25 minute Gaarmaaktyd: sowat 40-50 minute Teken in op...

Genoeg vir 4 mense Bereiding: minute Gaarmaaktyd: sowat minute Teken in op.

Gebakte vis  800g vis porsies 2 e gekapte pietersielie (en nog vir garneering) ½ k melk 3-4 e mayonnaise 1 pakkie wit uiesoppoeier 1 k suur room of joghurt 1 k gerasperde kaas van jou keuse  Plaas die vis porsies in ‘n bakpan en geur met sout en peper. Sprinkel die pietersielie oor. Klits die melk, mayonnaise, soppoeier en suur room of joghurt saam. Giet oor die vis, sprinkel met kaas en die orige gekapte pietersielie . Bak vir 30 – 40 minute teen 180˚C.  -resep: Lizeth Joubert

More ideas
Pinterest
Search