Katalogus

Hierdie is n versameling van produkte wat ek bemark as agent vir Anna Emm. Stuur gerus vir my n epos by annaemmwapadrand@gmail.com vir die volledige katalogus, of gaan kyk op my webwerf annaemmwapadrand.wordpress.com
171 Pins322 Followers
Ontwikkel jou kleuter se luistervaardighede met hierdie lekkerluister-CDs! #lekkerluister#afrikaans #kinderstories

Koop LAND VAN DIE REUSE @ R130 en kies enige van die gelyste Anrich Herbst storie-CDs GRATIS!!!! Waarde R100. Aanbod sluit Maandag 29 Mei.  LAAI HOOFSTUK 1 HIER AF: http://www.AnnaEmm.co.za/Land_van_die_reuse_sample.mp3  In ons lekkerluister avontuur vir 5-12 jariges, LAND VAN DIE REUSE, ontmoet ons vir Elle. Sy is kleinerig vir haar ouderdom, en die boelie, Lafras, en sy maats treiter haar eindeloos. Tydens ‘n uitstappie na die museum, kruip sy vir hulle weg agter een van die vertoonkaste ……

Speurder Morris Muis is een van die mees geliefde karakters wat ooit uit Anna Emm se pen verskyn het! Hierdie eksentrieke speurder is ewe gewild onder grootmense as kinders, met sy koddige sêgoed en sy manier om homself per ongeluk in die snaaksste situasies te laat beland. Saam met sy assistent, Allekletsie, los hy allerhande raaiels op. Hierdie week kan jy kies uit enige van die drie Speurder Morris Muis storie-CD’s –  KOOP EEN, KRY EEN GRATIS!  Dis twee CD’s vir die prys van een – moenie…

Audio boeke vir 9-14 jariges #afrikaans #audioboek #lekkerluister #annaemmwapadrand

Jeugboeke vir 9-12 jariges #afrikaans #annaemmwapadrand #jeugboeke #lees

Dit is die nuutste katalogus. Laai ‘n bestelvorm op die bestellings bladsy af, of kontak my hier vir meer informasie. Klik op ‘n foto om ‘n groter weergawe van die foto te sien. #…

Dit is die nuutste katalogus. Laai ‘n bestelvorm op die bestellings bladsy af, of kontak my hier vir meer informasie. Klik op ‘n foto om ‘n groter weergawe van die foto te sien.

Jeugboeke vir 8-12 jariges #afrikaans #annaemmwapadrand #jeugboeke #lees

Pinterest
Search