Afrikaans Kinderstories 2-5 jaar

Collection by AnnaEmm

13 
Pins
 • 
84 
Followers
AnnaEmm
Vrolike Fabels bevat lekkerluister, moderne dierestories met maklike taal en baie byklanke. Kids Poems, Afrikaans, Songs, Turtles, Youtube, Projects, Free, Blue Prints, Turtle

Vrolike Fabels | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Vrolike Fabels bevat lekkerluister, moderne dierestories met maklike taal en baie byklanke.

Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel om te luister na onderwerpe waarin hulle belangstel! 16 stories met lewendige byklanke wat beginner-lesertjies se aandag boei - ideaal om kleintjies op die langpad of voor slaaptyd rustig te hou.

Tik Tak Tok Omnibus | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel om te luister na onderwerpe waarin hulle belangstel! 16 stories met lewendige byklanke wat beginner-lesertjies se aandag boei - ideaal om kleintjies op die langpad of voor slaaptyd rustig te hou.

What happens when little rabbits don't brush their teeth? English stories for kids 2 to 5 years. Also available in Afrikaans as "Stout Hasie". English Stories For Kids, English Story, Kids Stories, Stitch Patterns, Shit Happens, Comics, Rabbits, Children, Teeth

Stout Hasie | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Wat gebeur wanneer hasies nie hulle tande borsel nie?

Van die bekendste, gunsteling sprokies is nou beskikbaar op hierdie lekkerluister CD vir ons heel kleinste maatjies.

Sprokies vir klein oortjies | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Van die bekendste, gunsteling sprokies is nou beskikbaar op hierdie lekkerluister CD vir ons heel kleinste maatjies.

 Luister hoe tannie Therené Nel vir die kinders verduidelik dat ons Bybel soos 'n kombersie is, wat ons lekker warm kan hou.

My Bybel-Bersie Omnibus | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

16 luisterstories uit die Ou en Nuwe Testament - kort, maklik verstaanbare Bybelstories vir ons heel kleinste maatjies. Luister hoe tannie Therené Nel vir die kinders verduidelik dat ons Bybel soos 'n kombersie is, wat ons lekker warm kan hou.

Seven stories about the mouse that didn't want to be a mouse.Also available in Afrikaans as "Muis Muis".

Dis ‘n plesier ou Tier | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Muis Muis is 'n klein muisie wat nie meer 'n muis wou wees nie.

Samuel hou daarvan om in die tuin te speel, maar wanneer hy die grillerige goggas huis toe neem wat hy ontdek, is daar probleme. Want Mamma gril vir goggas!

Mamma gril vir goggas! | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Samuel hou daarvan om in die tuin te speel, maar wanneer hy die grillerige goggas huis toe neem wat hy ontdek, is daar probleme. Want Mamma gril vir goggas!

What happens when little kittens have bad manners? English stories for kids 2 to 5 years old. Also available in Afrikaans as "Kwaai Kietsie". English Stories For Kids, English Story, Kids Stories, Seven Years Old, Little Kittens, 5 Year Olds, Kitty, Shit Happens, Manners

Kwaai Kietsie | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Wat gebeur wanneer katjies nie mooi maniere het nie?

Listen to Puppy Guppy's animal adventures. Seven stories for 2 to 5 year olds. Also available in Afrikaans as "Hondjie Pondjie".

Hondjie Pondjie | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Luister saam na Hondjie Pondjie se diere-avonture.

‘n Versameling snaakse en koddige dierestories vir kleuters! Afrikaans, Grow Hair, Hoe, Free Pattern, Fictional Characters, Crochet Granny, Grow Longer Hair, Sewing Patterns Free

Hoe hasie sy lang ore gekry het | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

‘n Versameling snaakse en koddige dierestories vir kleuters!

’n seuntjie se avonture oor kleinwees en groot dinge doen!

Duimpie | Afrikaanse stories vir 2-5 jarigesDuimpie

Ontmoet vir Duimpie...’n seuntjie se avonture oor kleinwees en groot dinge doen!

Dis ‘n plesier, ou Tier is 'n storie CD met rym-stories!

Dis ‘n plesier ou Tier | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Dis ‘n plesier, ou Tier is 'n storie CD met rym-stories!

Maklike, kort stories met lewendige byklanke! Leer jou kleuter speel-speel om te luister.

Die bang beskuitjie | Afrikaanse stories vir 2-5 jariges

Maklike, kort stories met lewendige byklanke! Leer jou kleuter speel-speel om te luister.