Frikkadelle in tamatiesous  | SARIE | Meatballs in tomato sauce #italian

Maalvleis en Kaas Quiche met Tamatie en Uie Sous  SARIE KOS AUG/SEP 2012

KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Pinterest
Search