Die sesde en laaste President van die Vrystaat was n gebore Vrystater. Marthinus Theunis Steyn was eers n boer en later advokaat. Hy was geliefd en gesorg dat elke kind in die Vrystaat kon lees en skryf. Hy is n ware held en rus aan die voete van die Vrouemonument.

In 1889 word Frances William Reitz die vyfde President van die Vrystaat. Hy was ook n digter en n regter.

Derde Staatspresident Marthinus Wessel Pretorius vat vir ses maande terselfder tyd president van Transvaal was.

Vierde Staatspresident was Adv. JOHANNES Henrucus Brand.

Die Tweede Staatspresident was Josias Nicolaas Boshof. Hy is in Swellendam gebore.

Die VRYSTAATSE VIERKLEUR was op versoek van die parlement deur koning Wilhelm III van Nederland ontwerp. Op die 23 ste Februarie 1856 wapper die vlag vir die eerste keer.

Die VRYSTAATSE VIERKLEUR was op versoek van die parlement deur koning Wilhelm III van Nederland ontwerp.

Die eerste Staatspresident van die Vrystaat was Josias Philip Hoffman. Gebore in Stellenbosch.

Sir George Grey. Het n rol gespeel met die onafhanklikheid van Oranje-Vrystaat se onderhandeling.

Het n rol gespeel met die onafhanklikheid van Oranje-Vrystaat se onderhandeling.

More ideas
Pinterest
Search