Afrikaans: Totius

Collection by Anjoret van Niekerk

27 
Pins
 • 
151 
Followers
Anjoret van Niekerk
Totius #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika Afrikaanse Quotes, Powerful Words, Be Yourself Quotes, Funeral, Barefoot, Truths, Verses, Communication, Bathrooms
Afrikaanse QuotesPowerful WordsBathrooms

Totius #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika

"O die pyn-gedagte" deur Totius Beautiful Verses, Poetry Books, Afrikaans, Poems, Lyrics, Language, Writing, Sayings, Quotes
AfrikaansPoemsLyricsLanguage

"O die pyn-gedagte" deur Totius #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika

Totius as jong proffesor African History, South Africa, Nostalgia, Professor, Writers, Photos, Vintage, Heidelberg, Africans
ProfessorWritersPhotosVintageAfricans

Totius as jong proffesor

"O die pyn-gedagte" deur Totius Beautiful Verses, Poetry Books, Afrikaans, Poems, Lyrics, Language, Writing, Sayings, Quotes
AfrikaansPoemsLyricsLanguage

Totius*

Italy Revisited by Mary Melfi Folk Costume, Costumes, Calabria Italy, My Land, Vintage Italian, African History, Cute Images, African Beauty, Country Of Origin
Calabria ItalyMy LandCountry Of Origin

Na skool studeer Japie (soos hy toe bekend was) eers aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk op Burgersdorp, later aan die Vrije Universiteit in Amsterdam, Nederland. Van 1911 af was hy professor aan die Teologiese Kweekskool van die Gereformeerde Kerk op Potchefstroom. Hier het hy die bynaam “Doktertjie” gekry wat hy tot sy dood behou het.

Totius se vader S J Du Toit Tupac Videos, Afrikaans Language, Cape Colony, Family Research, My Land, African History, Cute Images, Vintage Photos, South Africa
Cape ColonyFamily ResearchMy LandVintage Photos

Totius se vader S J Du Toit

'n Greep uit Totius se oorlogsdagboek, 12 en 13 Oktober 1899.

'n Greep uit Totius se oorlogsdagboek, 12 en 13 Oktober 1899.

Totius op Krugerskraal. Afrikaans, Hipster, Style, Fashion, History, Swag, Moda, Hipsters, Fashion Styles
AfrikaansHistorySwagModaFashion Styles

Totius op Krugerskraal.

 Wilhelmina sterf egter tragies op dertienjarige ouderdom - sy word deur 'n weerlig straal gedood.

Totius se oudste seun, Fanus (later prof.S.du Toit) asook sy oudste dogter, Wihelmina. Wilhelmina sterf egter tragies op dertienjarige ouderdom - sy word deur 'n weerlig straal gedood.

Buy TOTIUS VERSAMELDE WERKE NO 10 (GEDIGTE & PROSA) 1977 1STE ED HARDEB & STOFOMSLAG for R45.00

Buy REDAKSIE PROF DR. HERTZOG VENTER: TOTIUS VERSAMELDE WERKE 1977 1STE ED.  (STEL 10  UIT 11 VOLUMES) for R400.00

REDAKSIE PROF DR. HERTZOG VENTER: TOTIUS VERSAMELDE WERKE 1977 1STE ED. (STEL 10 UIT 11 VOLUMES) | bidorbuy.co.za

REDAKSIE PROF DR. HERTZOG VENTER: TOTIUS VERSAMELDE WERKE 1977 1STE ED. (STEL 10 UIT 11 VOLUMES) in the Africana Books category was listed for R400.00 on 30 Oct at 16:31 by kingmidasgold2 in Napier (ID:204097597)

Totius (poet) - Wikipedia, the free encyclopedia

Mev. marie du Toit besig met naaldwerk in haar en Totius se huis in Molenstraat.

Mev. marie du Toit besig met naaldwerk in haar en Totius se huis in Molenstraat.

 Sy was 'n nooi Joubert.

Totius se ouers, ds.S.J. du Toit en sy vrou. Sy was 'n nooi Joubert.