Die Blog Kassie
#Gedigte #Musiek #fotografie #grafiese ontwerp #DiKommentaar #Resensies Ek's 'n eerste jaar (2011) musiekstudent by COPA (Campus of Performing Arts) Johannesburg. Belangstellings is as volg: ~Musiek ~Tromme, Guitar, Klawerbord, Produksie en Lirieke ~Amateur fotografie ~Poësie (Dis pragtig) ~Amateur Grafiese Ontwerp ~My orkes DiKommentaar ~Die nuutste is Blogging, maar ons sal sien hoe dit gaan...
N.P. Van Wyk Louw
NP van Wyk Louw
NP Van Wyk Louw
Beautiful Afrikaans poetry
NP van Wyk Louw: Vier Gebede by Jaargetye in die Boland. Vroegherfs. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rook-vaal bos en laan ... (photo by Asim Schahzad)

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Die storie van Raka, as ek reg onthou, gaan oor reaksie op verandering, of dan meer spesifiek, die gewoond raak aan die vreemde en aanvanklik onaanvaarbare. Raka maak sy intog met ’n vreemde dans uit sy land en lê dan sy geskenke voor die vroue neer: ‘n jong bokkie en vrugte en neute en soet riet. Die vroue laat lê die geskenke en keer terug na hulle kraal, maar binne-in hulle roer ‘n vreemde begeerte en lus… Die volgende dag het die kinders hom gewaar.