Oneindig lief en as die more breek en babelas is met winde in die kies het ek jou lieflik lief as die middag herfsig uitgevat bruin skoenlappers oor die wolke gooi het ek jou liederlik lief as die skemer skielik hartseer en mistig om die wimpers raak het ek jou singend lief as die vroenag nederig kuis langs my venster kniel het ek jou egbrekig lief as die ure later uitgerus versigtig my drome een-een dief wag ek afgetakeld op die more het ek jou oneindig lief Annette Snyman

Afrikaans,Poetry

Uit Hemelhout is ons gesny, klein ou skippies ek & jy...met liefde is ons neergesit op golwe groot in 'n onbekende see, waar HY vir ons die rigting sal gee... #Afrikaans #MooiWoorde

Nog ’n pragtige voorbeeld van hoe klip deur die jare as ’n boumedium gebruik is in Suid Afrika – ’n Foto van ’n plaas se ou kliphuis langs ’n grondpad tussen Jansenville en Aberdeen in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Rina Greeff

My Taal:AFRIKAANS

My Taal:AFRIKAANS

Ingrid Jonker #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika

"Die Ossewa" ~ Uit: die Vlakte en ander gedigte

As jy slaap - Ingrid Jonker

As jy slaap - Ingrid Jonker

Pinterest
Search