Visser,Afrikaans

Visser,You,Afrikaans

Andries Gerhardus Visser is op 1 Maart 1878 op die plaas Zaaifontein, in die distrik van Fraserburg, Republiek van Suid-Afrika, gebore. 'n Groot droogte het sy ouers van hulle plaas in Carnavon afgedryf, en hy is in n tentjie op die werf van die plaashuis, onder die skaduwee van 'n peerboom gebore. Hy gaan skool in Daljosafat, (twee ander bekende skrywers, Totius en D.F. Malherbe is in dié tyd ook saam met hom op skool). Hy is ook vriende met die digter Eugene Marais.

Heidelberg | Kruispad tussen platteland en stad - 'n borsbeeld van dr. A.G. Visser in die tuin van sy destydse woning.

AS DIT FLUIT-FLUIT GAAN ~ A. G. Visser.

AS DIT FLUIT-FLUIT GAAN ~ A. G. Visser.

Andries Gerhardus Visser (A.G. Visser) ( 1878-1929). Hy is gebore in 'n tent onder 'n peerboom.  Studeer as geneesheer in Edinburg. Wen 2 x die Hertzogprys vir letterkunde.

Pinterest
Search