'n Ma se hand

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Ek sing dit dikwels vir my seuntjie... #goldenoldies En ek wens ek kan my deur jou oë sien.

Ek sing dit dikwels vir my seuntjie. En ek wens ek kan my deur jou oë sien.

Ek is lief vir jou

Ek is lief vir jou Skapie. Dit was nog altyd so en so sal dit bly.

"Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif" - Breyten Breytenbach #afrikaans #gedigte #segoed #quotes

"Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif" - Breyten Breytenbach

Pinterest
Search