Slow Cooked Lamb Shanks in Red Wine Sauce - a classic recipe, meltingly tender meat and a rich red wine based gravy. Easy to make!

Slow Cooked Lamb Shanks with Red Wine Sauce

Slow Cooked Lamb Shanks in Red Wine Sauce - a classic recipe, meltingly tender meat and a rich red wine based gravy. Easy to make with Cabernet Sauvignon or Merlot

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

Yskaslagiepoeding

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

LANDBOUWEEKBLAD Cremora Koffietert

Kors 2 x 200 g pak sjokoladebeskuitjies, fyn gedruk 200 g botter, gesmelt Vulsel 500 g Cremora 250 ml k) kookwater 2 x 397 g.

Tamatiebredie | SARIE

Tamatiebredie soos Leipoldt dit gemaak het / Tomato stew Leipoldt's way

RSG - Dis die een! || Resepte || Mariëtta se frikkadelle

Padkos recipe: Curry lamb frikadelle with tomato and red pepper relish - Getaway Magazine

Hoenderkerrie-pot, Onthou, jy maak 'n pot, nie 'n bredie nie! ’n Bredie roer jy, maar 'n pot (verkieslik oor 'n houtvuur) roer jy glad nie. Die bestanddele word in lae gepak en moet stadig prut

Winter is behoorlik hier, en wat is nou lekkerder as ’n warm bord kerrie. Of dit nou ’n lamskenkelkerrie, hoenderkerrie-pot of ’n jafel gevul met kerriemaalvleis is – lekkerder as sal jy nie kry nie.

Wen-bobotie (Frans Kleingeld se resep) | SARIE

Frans se Wen-Bobotie, Met rosyne en amandel-splinters is Frans Kleingeld se bobotie n smaak-sensasie

Lewer 6 porsies.  FRIKKADELLE 250 g beesmaalvleis 250 g varkmaalvleis 7 ml (1½ t) sout vars...

Heerlike frikkadelle met monkeygland-sous

Serves Meatballs 250 g beef mince 250 g pork mince 7 ml ½ t) salt freshly ground black.

Pinterest
Search