lekker resepte

Collection by Anite Vd Merwe

17 
Pins
 • 
29 
Followers
Anite Vd Merwe
Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Cuban Recipes, Pudding Desserts

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling! South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Pumpkin Fritters, Pumpkin Recipes, Pumpkin Cakes

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek