Pineapple fried rice recipe | Vegetarian thai pineapple fried rice
Simple Quick veg fried rice made with pineapple in a fusion style.
Botterskorsie-en-groente-gereg
6 porsies Bestanddele 500 g botterskorsie, geskil en in blokke gesny 250 g (1 pakkie)
Zucchini chips
Great way to use up that garden-fresh zucchini!
Smaaklike ete op die feestafel
Eric Hlatswayo (48) en Maggie Phukubje (34) se lewensverhale is stories van hoop. Eric het begin as ’n skoonmaker in ’n Johannesburgse restaurant en is vandag, saam met Maggie, die baas van die kombuis by die luukse The Feedroom-restaurant op die Tintswalo Waterfall-landgoed. Sy het ’n kursus as rekenmeester voltooi, maar selfs mét ’n kwalifikasie kon sy nie werk kry nie.
Op Beate Joubert se Sondagtafel
Beate Joubert is bekend om haar deelname aan die tweede seisoen van kykNET se gewilde Kokkedoor. Sy is ook ’n ywerige tuiskok by haar Alfresco Deli op hul familieplaas Joubert-Tradauw in Barrydale.
Resep: Sampioenkerrie
Eenvoudig maar treffend. 'n Kerrie wat goed werk saam met roti.
Vinnige sesam-roerbraaigroente
Dié resep is vinnig en maklik, en ’n mens kan selfs kreatief raak deur ander groente by te voeg indien jy ’n gereg met meer kleur verkies.
Koningskos van die Weskus
Christine Capendale is van kleins af doenig agter die kospotte en haar eerste kookboek, Elke dag koningskos, wys duidelik haar jare se ervaring in die kombuis én haar liefde vir Weskus-kos. Karla Janse van Vuuren het met haar gesels.
Op Errieda du Toit se Sondagtafel
In lewens gestroop van rituele is die Sondagmaal ’n seremonie vir ’n dieper honger. Die Sondagtafel word die dorpsplein van ouds – ’n bymekaarkomplek van gemeensaamheid, vriendskap en familie. Die uitskud van die linne-tafeldoek, die vou van lapservette, die uithaal van jou grootste skottels is rituele in die kleine wat dié dag onderskei van ander wat in roetine verdwyn. Die Sondagmaal is ’n reis in die kleine, terug na die verlede met tafels gelaai met familiegunstelinge of ’n avontuur van…
Op Linda Lipschitz se Sondagtafel: Korslose groentequiche
Linda Lipschitz, eienaar van Belle’s Patisserie, word nie verniet beskou as een van Johannesburg se “koekkoninginne” nie.
Resep: Warm Mengeslaai met Olywe
Baie geluk aan dié drie lesers wat elk twee kaartjies vir die jaarlikse Riebeekvallei-olyffees gewen het. Hulle deel hul olyfgeheime,
Sjef in seisoen: Aspersie onder ’n souskombersie
Die sjef Nic van Wyk van die restaurant Bistro 13 op die wynplaas Welmoed buite Stellenbosch glo ons moet die aspersieseisoen met albei hande aangryp.
Resep: Maak só jou eie dik jogurt
Tuisgemaakte jogurt is baie lekkerder as die jogurt wat jy oor die toonbank koop en is boonop heerlik saam met wortels met amandels en komyn of boontjies.
Resep: Suurlemoen-en-pampoenblom-fritto misto
Errieda du Toit sit met dié resep 'n bietjie sonskyn op jou bord.
Tiaan Langenegger se Sondagtafel
Tiaan Langenegger van Stellenbosch is deesdae ’n bekende Afrikaanse sjef op die kassie.
Speel met jou kos (en die lewe)
Andrea Burgener kóók in haar vyfde restaurant. Liezel de Lange het met haar gesels oor The Leopard, haar speelse kookboek en MasterChef South Africa.