Bessie en meringue-koekstruif
8 Porsies. Bestanddele 160 g (80g x 2) framboosjellie poeier 500 ml (2 k) kookwater 250 ml (1 k) kouewater 5 mini rolkoekies (Woolworths) 250 g (1 bakkie) geroomde maaskaas 125 ml (½ k) kondensmelk 20 tot 30 ml suurlemoensap 500 g (1 groot pak) aarbeie, ontstingel en gehalveer 250 ml (1 k) bloubessies of enige ander vars bessies 24 gekoopte klein meringues Tuisgemaakte vla 750 ml (3 k) warm volroommelk 187 ml (¾ k) suiker 90 ml (6 e) vlapoeier 90 ml (6 e) water knypie sout 5 ml (1 t) vanielje...
We think you’ll love these