Melktert

Collection by Anita Dreyer

11 
Pins
 • 
8 
Followers
Blitsvinnige Melktert

Blitsvinnige Melktert

Milk tart Springrolls | Melktert-happies #milktart

Milk tart Springrolls - Magic happens when two cuisines meet!

Milk tart, a classic South African dish and these spring rolls filled with milk tart is a shortcut to the crunchy,creamy taste.Hints of cinnamon, a winner!

Beste Melktert Ooit | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Beste Melktert Ooit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat…

MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !! Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Voorspoed, en laat weet!!!! Gertie.

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

Ouma Anna se Melktert

Die land van melk(tert) en heuning … - LekkeSlaap Blog

“My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel … daar’s ’n vrou in elke geur” dig Opperman soet-soet voort. Ons vier vandag Melktertdag! Suid-Afrikaners is mal oor ’n snytjie melktert saam met ’n koppie tee, of hulle dit nou wil erken of nie. Dié delikate, romerige vla-tert het eg-Afrikaanse wortels en vandag is […]

MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !! Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Voorspoed, en laat weet!!!! Gertie.

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Versameling - MELKTERT RESEPTE

Versameling - MELKTERT RESEPTE

Versameling - MELKTERT RESEPTE BESTE MELKTERT OOIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/melktert-resepte.html [ Lucia van der Westhuizen] Hiervan kan ek getuig, maak net dit. Jy kan enige kors gebruik. "En hoe weet ek dit? Want ek het 18 resepte voor die een probeer. Niemand het 'WOW' gesê nie. Met die een is dit al wat almal sê. Met hierdie resep, hou die tert sy vorm as jy dit bedien. Koop sommer 2 klaar gemaakte melktert korse by spar, nie worth it om jou eie te…

Ouma se Soet Broskors Melktert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Ouma se Soet Broskors Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lus vir iets tuisgebak, nostalgiese bederf …?? “Ouma se Soet Broskors Melktert ” Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggies geklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1m…