He is generally regarded as the bravest of the Boer generals during the Second Boer War and as one of the leading figures of Boer independence. As a guerrilla, his tactics proved extremely successful. De la Rey opposed the war until the last, but when he was once accused of cowardice during a Volksraad session by President Paul Kruger, he replied that if the time for war came, he would be fighting long after Paul Kruger had given up and fled for safety. This proved to be the case.

Die Voortrekker Monument in Pretoria ontwerp deur Gerard Moerdijk is n opgerig om die Groot Trek 1835-1843 te gedenk. Die hoeksteen is op 16 Desember 1938 gele en die monument is amptelik op 16 Desember 1949 ingewy.

The Voortrekker Monument in Pretoria, South Africa: Little House on the Prairie meets colonial violence meets monumental fascist-esque architecture. Very special to the Afrikaner people

Die Senotaaf in die Voortrekker monument. Elke jaar om twaalfuur op 16 Desember skyn ’n sonstraal deur ’n opening in die gewelf aan die bokant van die gebou en val dit in die middel van die Senotaaf op die woorde “Ons vir Jou, Suid-Afrika”. Die Voortrekkers het n gelofte aan God gemaak om die dag as n sabbat te onderhou sou hulle die Zulus verslaan, wat gebeur het in die veg van Bloedrivier 16 Desember 1838.

Mooi foto van die Vrouemonument in reen deur Leanri van Heerden.

Women's Memorial Under Rainy Sky - prize photo - Wiki Loves Monuments South Africa 2014

Die Belofte.

Die Belofte.

Vrouemonument, Bloemfontein is op 16 Desember 1913 onthul ter nagedagtenis aan die 26 000 vroue en kinders wat in Britse konsentrasie kampe gesterf het gedurende die Tweede Anglo Boere Oorlog 1899-1902.

Vrouemonument, Bloemfontein is op 16 Desember 1913 onthul ter nagedagtenis aan die 26 000 vroue en kinders wat in Britse konsentrasie kampe gesterf het gedurende die Tweede Anglo Boere Oorlog

More ideas
Pinterest
Search