vinnige etes

Collection by Anette Moolman • Last updated 10 days ago

14 
Pins
Anette Moolman
  Grilled Cheese Recipes, Tuna Recipes, Seafood Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Budget Dinners, Dinner On A Budget, Quick Snacks, Savory Snacks

Tuna-en-kaas-braaibroodjies

Maak hierdie smelt-in-die-mond-broodjies vir rustige aande.

  Braai Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Cooking Ideas, Healthy Food, Savoury Dishes, Vegetable Dishes

Groentepastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

1kg gestoomde/gekookte, gemengde groente 1houer(250ml) suurroom 1houer(250ml) maaskaas pakkie wit uiesop medium ui, gekap en gebraai 3 eiers, geklits 1 kop Cheddar-kaas, gerasper Meng room, soppoeier en geklitste eier. Voeg helfte van die kaas by en meng liggies. Voeg gebraaide ui by. Dreineer groente en meng met maaskaas. Skep in bak en gooi roommengsel oor groente. Strooi oorblywende kaas bo-oor. Bak vir ongeveer 35 min. 180°C

Hierdie familieresep het per ongeluk in Orkney ontstaan, maar is nou ʼn gunsteling vir almal. Kos, Quiche Tart Recipe, Tart Recipes, Cooking Recipes, Fun Recipes, Bacon Pie, Beef Steak Recipes, Scottish Recipes, South African Recipes

[Resep] Ouma Bekkie se ‘bacon-pie’ | Maroela Media

Hierdie familieresep het per ongeluk in Orkney ontstaan, maar is nou ʼn gunsteling vir almal.

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt 1 kop melk 1 blik bull brand boeliebief 1 ui, gekap 1 groenrissie, gekap 1 kop gerasperde kaas 6 ekstra groot eiers, geklits 3 el kookolie rooi en of… Tuna Quiche, Quiche Muffins, Frittata, Beef Recipes For Dinner, Cooking Recipes, Kos, Salty Tart, South African Recipes, Africa Recipes

Korslose Bully-Beef Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt 1 kop melk 1 blik bull brand boeliebief 1 ui, gekap 1 groenrissie, gekap 1 kop gerasperde kaas 6 ekstra groot eiers, geklits 3 el kookolie rooi en of swart peper na smaak aromat na smaak sout na smaak 4 el koekmeel aangemaak in paste met halwe koppie melk Voorverhit oond tot 190C Smeer ‘n oonvaste bak met botter, sprinkel met koekmeel Druk bully beef effens fyn in groot mengbak, voeg res van bestanddele by, meng goed deur Giet in oondskottel…

Nog ‘n skeppie Tunatert – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Tuna Quiche, 12 Recipe, Biltong, Macaroni And Cheese, Food To Make

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Pluk vars kruie uit jou tuin en meng dit in hierdie broodjie wat nie eens hoef te rys voordat dit gebak word nie. Braai Recipes, Wine Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Easy Recipes, Desserts, Savory Tart, South African Recipes, Bread And Pastries

Brood met kaas en kruie

Pluk vars kruie uit jou tuin en meng dit in hierdie broodjie wat nie eens hoef te rys voordat dit gebak word nie.

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’ – Boerekos – Kook met Nostalgie Rump Steak, Biltong, Corned Beef, Fudge, Low Carb, Healthy Recipes, Breakfast, Desserts, Food

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’ – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’ – die naam sê als, Vir die stywepap: Jy benodig: 2 kop mieliemeel 3 kop water 1 tl sout Metode Gebruik ‘n swaarboompot Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sot by Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk totdat die pap styf is. Sit deksel op, draai hitte op laagste stelling, laat dit vir 45 min stadig stoom Roer af en toe goed deur Vir die vulsel: 2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef) 2 groot uie – opgekap 1 groot ryp…

eiers 50 ml fyngekapte ui 10 ml kerriepoeier 50 ml botter 75 ml koekmeelblom 400 ml melk 125 ml room 30 ml vrugteblatjang 5 ml asyn of bietjie meer na smaak 2 ml sout 30 ml gekapte pietersielie… South African Recipes, Ethnic Recipes, Beef Wellington, Light Recipes, Dinner Tonight, A Food, Chicken Recipes, Curry, Cooking Recipes

Kerrie Eiers met roosterbrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

6–8 eiers 50 ml fyngekapte ui 10 ml kerriepoeier 50 ml botter 75 ml koekmeelblom 400 ml melk 125 ml room 30 ml vrugteblatjang 5 ml asyn of bietjie meer na smaak 2 ml sout 30 ml gekapte pietersielie Om voor te sit 6–8 snye brood, gerooster botter Kook die eiers 5 minute lank, spoel dit in koue water af en dop dit af. Braai die ui en kerriepoeier stadig in die botter. Verwyder dit van die hitte en roer die meel en dan die melk by. Verhit dit tot kookpunt terwyl geroer word tot die mengsel glad…

Japtrap Ontbyt – Boerekos – Kook met Nostalgie Brunch Recipes, Breakfast Recipes, Marmite, Omelette, Types Of Food, Breakfast Casserole, Hawaiian Pizza, Light Recipes, Bacon

Japtrap Ontbyt – Boerekos – Kook met Nostalgie

“In ‘n Japtrap” ~ als n een pan… Hierdie is heerlike gereg … vinnige maar smaakvol …. 1 Brood ( gesny) Botter Marmite 2 k Gerasperde Kaas 2 pakkie Spek (lekker bruin gebraai) 4 Eiers 1 1/2 Koppie melk Sout en Peper Skyfies tamatie METODE: Smeer die snye brood met botter en marmite en Sny die broodsnye in halwes. Klits eiers in die melk en gooi bietjie sout en peper by. Smeer ‘n vuurvaste bak. Pak ‘n stewige laag met die gesmeerde broodjies onder in die bak, rangskik spekvleis en tamatiesnye…

Pinterest