Jesus was meer gebroke, bang en verraai as enigiemand anders in die geskiedenis van die mensdom. Tog het Hy homself nie van ons afgesluit nie. Sy letsels is 'n bewys dat jy meer geliefd is as wat jy besef en dat jy nie alleen is nie. Hy sal saam jou in die pyn kom sit wanneer jy swak voel. Hy sal jou op help en dra as dit moet want Hy wil jou graag sien 'n lewe van oorwinning leef. Al wat jy hoef te doen is om Sy hand te neem en saam Hom die pad te stap.

Evening Greetings, Goeie More, Afrikaans, Positive Thoughts, Amen, Positive Words, Think Positive, Positive Affirmations

Pinterest
Search