Marinda kook

Collection by Mike En Anette Holloway

9 
Pins
 • 
297 
Followers
Mike En Anette Holloway
Beesvleis – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Beef Steak Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Dream Recipe, Good Food, Yummy Food, South African Recipes

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap – Boerekos – Kook met Nostalgie

trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny so…

  South African Recipes, Ethnic Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Chutney, Chicken Recipes, Recipies, Good Food, Turkey

Bruinhoender - Marinda Kook

BRUIN HOENDER BESTANDDELE 8 hoenderporsies Sout en peper 1 ui in ringe gesny 250 ml mayonaise 250 ml chutney 250 ml melk 1 pakkie sampioen, romerige hoender of wituiesop sout en peper na smaak METODE Sny uie in Continue reading Bruinhoender→

Jul 2019 - Marinda Kook Spring Rolls, Spanakopita, Dinner, Fruit, Ethnic Recipes, Continue Reading, Food, Dining, Egg Rolls

Spanakopita - Marinda Kook

Bestanddele 1 pak filodeeg 500 g babaspinasie 4 sprietuie 1 rooi ui 3 huisies knoffel knippie neutmuskaat 100 g goeie fetakaas 100 g ricottakaas 2 eiers geklits swartpeper 60 ml vars gekapte dill 125 ml gesmelte botter Metode Blansjeer die Continue reading Spanakopita→

Jul 2019 - Marinda Kook Chutney, Beef, Dinner Parties, Recipes, Food, Meat, Recipies, Essen, Meals

Skaapstertjies - Marinda Kook

Bestanddele 30 skaapstertjies 3 heel naeltjies sout, peper en koljander na smaak 250 ml tamatiesous 100 ml chutney 100 ml Worcestersous 250 ml witwyn 1 ui in ringetjies 60 ml suiker sout en peper Metode Sny die ui en pak Continue reading Skaapstertjies→

Jul 2019 - Marinda Kook Panna Cotta, Pudding, Dinner, Ethnic Recipes, Desserts, Food, Dining, Tailgate Desserts, Dulce De Leche

Sjokoladepoeding - Marinda Kook

Bestanddele 65 ml botter 185 ml melk 1 eier 185 ml suiker 250 ml meel 5 ml bakpoeier 50 ml kakao knippie sout vanieljegeursel Sous 375 ml kookwater 375 ml suiker 45 ml kakao Kook ‘n paar minute saam. Metode Continue reading Sjokoladepoeding→

Jul 2019 - Marinda Kook Mozzarella, Stuffed Peppers, Chicken, Dinner, Vegetables, Food, Dining, Stuffed Pepper, Food Dinners

Gevulde Tamaties - Marinda Kook

Bestanddele 4 medium groot ferm tamaties 60 g broodkrummels 1 knoffelhuisie fyngekap 60 ml fyngekapte pietersielie 30 ml tiemie 30 ml gekapte basielkruid 60 ml gesmelte botter 100 ml sterk beleë cheddarkaas 60 ml bloukaas gekrummel 60 ml mozzarella sout Continue reading Gevulde Tamaties→

Jul 2019 - Marinda Kook Pistachio, Lasagna, Dinner, Ethnic Recipes, Food, Pistachios, Dining, Food Dinners, Essen

Baklava - Marinda Kook

Bestanddele 2 pakke filodeeg 600 g neute van jou keuse 100 g Pistachio neute 250 ml botter gesmelt 30 ml fyn kaneel 7,5 ml neutmuskaat 2 suurlemoene se zest 1 lemoen se “zest” Meng al die bestanddele. Stroop 250 ml Continue reading Baklava→

Jul 2019 - Marinda Kook Pork, Dinner, Kale Stir Fry, Dining, Food Dinners, Pork Chops, Dinners

Soetpatats - Marinda Kook

Bestanddele 1 kg patats geskil en in dik ringe gesny 100 g botter 145 ml suiker 100 ml heuning 3 pypkanele Metode Begin met ‘n lagie botter. Dan patat. Dan botter, heuning en suiker. Herhaal tot alles op is. Sit Continue reading Soetpatats→

Jul 2019 - Marinda Kook Tandoori Chicken, Dinner, Ethnic Recipes, Food, Dining, Food Dinners, Essen, Meals, Yemek

Soet-suur Blomkoolkerrie - Marinda Kook

Bestanddele 1 kg skaapskenkels 1 ui 30 ml olie 5 aartappels halwe blomkool in ‘blomme’ gebreek 1 blikkie tamatiepuree 60 ml Worcestersous 60 ml asyn 500 ml aftreksel 4 heel naeltjies 80 ml kerriepoeier 20 ml borrie 30 ml komyn Continue reading Soet-suur Blomkoolkerrie→