Puddings

Collection by Anestus

12 
Pins
Ma like milk tart Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Paleo Recipes, Recipies, Kos, Microwave Recipes, Baking Recipes

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

VETKOEK 4 Koppies Koekmeel 1 Pakkie Yeast 1 Teelpl Suiker Teelpl Sout 2 Koppies lou kookmelk & water Olie Read More by South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, Chili Recipes

Vetkoek | Huisgenoot - I Cook Different

VETKOEK 4 Koppies Koekmeel 1 Pakkie Yeast 1 Teelpl Suiker 1/2 Teelpl Sout 2 1/2 Koppies lou kookmelk & water Olie Read More by denisedee1