Afrikaanse Bybelverse

Collection by Thomas En Anèlia O'Neil

12 
Pins
 • 
25 
Followers
Thomas En Anèlia O'Neil
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Ek is tot alles in staat deur Christus

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13

Teks - Joh 15:12 "Dit is my opdrag: Julle moet mekaar lief he soos ek julle lief het" #Afrikaans #Agape

Teks - Joh 15:12 "Dit is my opdrag: Julle moet mekaar lief he soos ek julle lief het" #Afrikaans #Agape

Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê:  By mense is dit onmoontlik,  maar by God is alle dinge moontlik.  Mattheus 19:26

By God is alle dinge moontlik

Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik. Mattheus 19:26

(geen titel nie)

WELKOM BY ONS GEMEENSKAP Dit is ons hartsbegeerte om gratis Bybelstudie-hulpbronne aan julle te voorsien, en om julle terselfdertyd te help om ‘n liefdevolle gemeenskap van vroue in julle taal op te bou of te vind. WAT IS LOVE GOD GREATLY? Love God Greatly is ‘n wêreldwye bediening wat vroue help om God groots lief…