Pinterest

Afrikaans

Afrikaans

Ek sou seker steeds Bollie skelmpies gelees het as ek kon, al is ek nou in my 40's!!

Sarkasme want dis onwettig om iemand te moer

Dit klink mos nou soos 'n lekke plan!

Dit klink mos nou soos 'n lekke plan!

Braai | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles |  Heidelied. Gee. Blikaspaai. Draadloos. Stoksielalleen. Braai. Volstruis. Leef. Pappa. Witblits. Sosasites. Volkspele. Jirre! Hotnot. Sewe sakke sout. Bekkie. Toffie-appel. Hoop. Basaar. Moertoe. Roosterkoek. Maanskyn. Oevre. Olke bolke ribbiki stolke olke bolke knor. Liefde. Ma weet mos. Heidi. Tekkies. Iemand in anys. Giffie. Houtkop. Ek's 'n dapper muis. Die vlag van ons eie Suid-Afrika. Varkpan.

Afrikaans op sy beste... innie kombuis!   Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart  Materiaal: 9mm harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape)  Prys: R110 per woord    Volle stel prys: R750 (7 woorde)

Something I created a while ago: A rhyme which doesn't mean anything but is known by many. http://clarailena.tumblr.com/

Pretty much the only Afrikaans work you need to know

'Nog eenmaal wil ek in die skemeraand  Weer op ons dorp en by ons dorpsdam staan,  Weer met my rek op in die donker skiet,  En Luister, en al word ek seer en dof,  Hoe die klien klippe ver weg in die riet  Uit donker in die donker water plof.'    N.P. Van Wyk Louw

Boeretroos - word algemeen gebruik om 'n koppie koffie te beskryf wat tipies swart, sonder room of melk met suiker aangebied word.

Wat van 'n lekke koppie koffie? (VAMP FURNITURE: Nuwe ontwerpe deur Boerdha Ontwerp - 6 Maart 2013)

Inspirational poetry // Bitterbessie Dagbreek // © 1961, Ingrid Jonker | Design by Army Of Art®