South african recipes

Collection by Andriena • Last updated 4 weeks ago

42 
Pins

A Decadently Fruit-Filled Cremora Tart

Revisit this always popular retro South African dessert. Our version is fruity and covered in chocolate.

Twee neefs se pynappel-yskastert

Die twee neefs Tim en Stefan onthou hierdie yskastert wat hul ouma altyd in ’n kits gemaak het. Onthou om die ingedampte melk vooraf in die yskas te sit.

Baked Sago pudding!!! A traditional Afrikaans dessert. The recipe is on the website.

Gebakte sago-poeding

Daar’s vir my niks meer tradisioneels as ’n heerlike sagopoeding nie. Jy kan dit warm of koud voorsit.

Cheesy Bacon, Sweet Corn and Pepper Bread

Delicious easy recipe, serve warm or cold. A soft and tender savory bread. Great with soups, picnics, parties, lunchboxes & freezer friendly

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

South African Milk Tart Recipe - Simply Delicious

·
29 reviews
·
60 minutes
·

Milk tart with creamy filling and a homemade crust is a South African classic. Perfect as dessert or served for tea time.

South African Lemon Meringue Tart

A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

Grenadellasuurlemoentert

Grenadellasuurlemoentert

Grenadella is heerlik geurig vir ’n variasie. Probeer dit! Jy kan ook die grenadella uitlaat as jy wil.

The creamiest, most delicious passionfruit slice recipe ever

This is a special and shareable treat that takes just a few minutes to whip up in the kitchen.

Tessie se Melktert resep - Lyk heerlik en maklik

Dit is HEERLIK ...maklik en maak baie vinnig. Probeer gerus die resep. Jy kry baie soorte Melktert korse.. hierdie een is as jy nie wil sukkel met skilferkorsdeeg nie. Dit is net n smeerkors...maar HEERLIK. Oond 180°C. KORS 1 koppie meel Kwart koppie suiker 125g margarien 1 eier 3 teelepels bakpoeier Knippie sout Klits die margarien en suiker saam tot Romerig..voeg dan eier by en klits tot gemeng. Voeg die meel..sout en bakpoeier saam en roer met lepel tot goed gemeng. As die deeg te styf is…

The Easiest Traditional Malva Pudding Recipe - Daryls Kitchen

·
14 reviews
·
50 minutes
·

Malva pudding, the quintessential South African pudding. Served after Sunday lunch and special occasions. Oh so sweet but oh so delicious.

South African Nestle's Fudge Recipe - Food.com

·
25 reviews
·
1 hour
·

I have lost and found this recipe so many times I am finally committing it to Zaar. From Fair Lady, May 14, 1986

Driehoek maaskaas koek – Kreatiewe Kos Idees

Driehoek maaskaas koek

Wenk: Indien jy die sjokolade en kersies bo-op wil doen, koop sommer die sjokoladesous vir roomys – die wat hard word as jy dit oor die roomys spuit. Gooi dit bo-oor die koek en kersies en si…

Spogbeskuit

Maak vroegtydig jou beskuitblikke vol. In Boerekos 3 is daar talle heerlike resepte vir gebak.