aand kos

Collection by Ismarelda Kruger

18 
Pins
DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER  Maak 12  PAP:  750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE:  Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk… Braai Recipes, Milk Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Ma Baker, Kos, Cooking Bread, Good Food, Yummy Food

DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER Maak 12 PAP: 750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE: Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk…

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes, Quick Meals, South African Dishes, South African Recipes, Mexican Recipes, Kos

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous Fish Recipes, Vegetable Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Vegetable Sides, Pizza Recipes, Yummy Recipes, Recipe Ideas

Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous

Hierdie dis is uit kosblogger Alida Ryder se boek Heerlik en Maklik - hartskos. (maak 24) Poffertjies 1 k gaar pampoen 1 k meel 2 t bakpoeier 2 e str.

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Sausage Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…