Christelike boodskappe

140 Pins
·
6y
Onthou God is saam met jou in die middel van die see selfs al het jy jou geloof op die wal gelos
Biblical Counseling Training & Theological Courses | MyFiladelfia
God laat dinge gebeur vir die wat op Hom wag. Al aandeel wat ons het is om te vertrou op Sy tydsberekening en Sy voorsiening.
Vriende is God se manier om ons op te pas #Afrikaans #iBelieve #Friends