geloof

Collection by Andre

15 
Pins
U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm Bible Verse Art, Bible Verses Quotes, I Love You God, Psalm 119 105, Afrikaanse Quotes, Morning Inspirational Quotes, Bible Encouragement, Motivational Words, Religious Quotes

U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Faith Quotes, Words Quotes, Sayings, Bible Verse Memorization, Afrikaanse Quotes

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoop...

God het Sy Seun hoog aan 'n kruis gehang as 'n simbool van hoop vir die hele wêreld om te sien, soos 'n helder Môrester hoog in die lug. Jesus is meer as lig in die donker; Hy is die aankondiging van 'n nuwe dag! Hy is die een weg na die nuwe dag! Hy is die hoop op die horison! Hy het een keer tevore gekom en Hy kom weer! Hallelujah!   Glo jy in die Helder Môrester van Jesus en volg dit nie? Christianity, Spirituality, Bible, God, Movie Posters, Inspiration, Biblia, Dios, Biblical Inspiration

God het Sy Seun hoog aan 'n kruis gehang as 'n simbool van hoop vir die hele wêreld om te sien, soos 'n helder Môrester hoog in die lug. Jesus is meer as lig in die donker; Hy is die aankondiging van 'n nuwe dag! Hy is die een weg na die nuwe dag! Hy is die hoop op die horison! Hy het een keer tevore gekom en Hy kom weer! Hallelujah! Glo jy in die Helder Môrester van Jesus en volg dit nie?

Week 2 Sy Naam Is - ALFA EN OMEGA Dinsdag LEES: Kolossense SOAP: Kolossense Die Seun is die beeld van God,van God wat self nie gesien kan word nie. Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand. Afrikaans, Omega, Soap, Words, Bar Soap, Afrikaans Language, Soaps

Week 2 Sy Naam Is - ALFA EN OMEGA Dinsdag LEES: Kolossense 1:15-20 SOAP: Kolossense 1:15;17 Die Seun is die beeld van God,van God wat self nie gesien kan word nie. Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand.

Week 1 – Sy Naam is – Die Helder Môrester -Woensdag LEES: Johannes SOAP: Johannes Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee. Afrikaans, Soap, Bar Soap, Afrikaans Language, Soaps

Week 1 – Sy Naam is – Die Helder Môrester -Woensdag LEES: Johannes 8:12 SOAP: Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

{Week 3 - Wednesday} We must trust the Shepherd with today so He can lead us to tomorrow. Psalm 23 3, Psalms, Beside Still Waters, Lord Is My Shepherd, Travel Alone, Jesus Christ, Restoration, Bible, Biblia

Week 3 – Sy Naam is - GOEIE HERDER Woensdag LEES: Psalm 23 SOAP: Psalm 23:1-3 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.

Week 4 - Sy Naam is - Vredevors Woensdag  LEES: Kolossense 3:15 SOAP: Kolossense 3:15.   En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Wees, Om

Week 4 - Sy Naam is - Vredevors Woensdag LEES: Kolossense 3:15 SOAP: Kolossense 3:15. En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar.