When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaanse gedigte

Collection by Andre

8 
Pins
 • 
12 
Followers
Andre
🌿 Tuinmaak in Suid Afrika: Bloedrooi die aalwyn in winter All Quotes, Best Quotes, Qoutes, Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Winter Quotes, Creative Journal, Wise Words

Bloedrooi die aalwyn in winter

W&N waterverf van 'n aalwyn in my tuin Behalwe lente, somer en herfs, is winter een van my gunsteling seisoene! Smaail! Dis die tyd wanneer die bloedrooi aalwyne tuin en landskap versier, wanneer die hemelruim op sy blouste is en die lug kraakvars in jou asem kom sit. Dis ‘n tyd wanneer voëltjies lekker in die oggend sonnetjie bak in die blaarlose takke van die Karee, ‘n tyd wanneer mens heerlik in die son kan sit en skets en koffie drink. Winter is ‘n tyd van lekker met vriende kuier voor a…