Afrikaans lees

Collection by Andria nortje • Last updated 11 weeks ago

18 
Pins
 • 
53 
Followers

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

BB-Books | Afrikaans Level 1: word cards and worksheets

Afrikaans Level 1: word cards and worksheets

Please select and click corresponding link for download: Alfabetkaarte Antwoorde vir Die haas en die hok Antwoorde vir Die ongeluk Antwoorde vir Die vis Antwoorde Op die dak Antwoorde vir Wie is on…

Nog 'n verniet speletjie!

Nog 'n verniet speletjie!

Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.

Dae van die Week Wiel

Leer vir jou kinders van die dae van die week met hierdie opvoedkundige, en pret, Dae van die Week wiel. Van Maandag tot Dinsdag en gister tot môre, hierdie fantasiese aktiwiteit het alles. Wie sou gedink het dat om die verskillende weeksdae te leer so pret kon wees.

Tuisprogram

14 Bladsye met natrekwerk en sinsbou opdragte om verskeie woorde met dubbel-, twee- en drieklanke (bv. aa, ee, oo, uu, ie, ei, eu, oe, ou, ui, aai, ooi, eeu) vas te lê. Ideaal vir huiswerk, intervensie of FAL. Die werksvelle bevat woorde in lopende skrif en kan vanaf die einde van Graad 2 (en ouer grade) gebruik word.

Nog 'n verniet speletjie!

Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.

Nog 'n verniet speletjie!

Nog 'n verniet speletjie!

Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.

5 Redes waarom moedertaalonderwys die beste keuse is wat jy ooit sal maak. Onthou, jy leer taal eerstens aan deur dit te hoor. #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys

5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

5 Redes waarom moedertaalonderwys die beste keuse is wat jy ooit sal maak. Onthou, jy leer taal eerstens aan deur dit te hoor. #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys

Afrikaans Resources - Page 3 of 159 - Teacha!

Huiswerk Graad 2 Kwartaal 3 2020

8 weke se huiswerk, sluit spelwoorde, sigwoorde, wiskunde, skrif in.