Ek wens vir jou.... #BesteWense #Afrikaans #windpomp

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Antjie Krog

Jy sal my vind . en as jy my gevind het, sal ek jou volsale liefhê

"Ontvlugting" deur Ingrid Jonker die mooiste selfmoord brief ooit, haar pyn is opmerklik.

"Ontvlugting" deur Ingrid Jonker die mooiste selfmoord brief ooit, haar pyn is opmerklik.

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog 'n paar kole op die vuur... Koos du Plessis

VUUR Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog 'n paar kole op die vuur.

Pinterest
Search