South African recipes - LEKKER !!!
Collection by Amy Sidego • Last updated 9 hours ago
Classic Cabbage Rolls Recipe
Classic Cabbage Rolls Recipe made with seasoned ground beef, rice and onions cooked in a rich tomato sauce with a splash of balsamic vinegar
Pap, Wors & Smoor Cake
Learn how to make this EPIC savoury cake STUFFED with all your favourite ingredients!
South African Lemon Meringue Tart
A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!
Chakalaka {South African Vegetable Relish – Vegan, Gluten Free}
Chakalaka is a traditional South African recipe that is SO easy to make. It’s a flavourful African dish ready in just about 30 mins. #chakalaka #chakalakarecipe #southafrica #southafrican #african #vegetablerelish
Melktert, jou mooi ding!
'n Outydse melktert sal die supermodel Kate Moss haar woorde laat sluk dat niks so goed kan smaak soos dit voel om maer te wees nie. Sy het nog nie ’n melktert uit die oond gehaal wat haar eie maaksel is nie.
Tessie se Melktert resep - Lyk heerlik en maklik
Dit is HEERLIK ...maklik en maak baie vinnig. Probeer gerus die resep. Jy kry baie soorte Melktert korse.. hierdie een is as jy nie wil sukkel met skilferkorsdeeg nie. Dit is net n smeerkors...maar HEERLIK. Oond 180°C. KORS 1 koppie meel Kwart koppie suiker 125g margarien 1 eier 3 teelepels bakpoeier Knippie sout Klits die margarien en suiker saam tot Romerig..voeg dan eier by en klits tot gemeng. Voeg die meel..sout en bakpoeier saam en roer met lepel tot goed gemeng. As die deeg te styf is…
FATIMAS CAPE MALAY KOESISTERS - Food Lovers Recipes
South African favourites to master – and improve – this winter
It’s officially winter in South Africa, meaning it’s time for hearty soups and stews, warm desserts and comfort food. Since
Smoorsnoektert
Probeer dié lekker resep uit Theresa de Vries se nuwe resepteboek DEEG.
RESEP: Dís mos KOS!
Die jongste uitgawe van die gewilde Boerekos, Landbouweekbladse resepteversameling, het so pas verskyn.
The ultimate A to Z of South African dessert recipes
ALSO READ: Do different types of sugar really make a difference in baking?We collected our favourite South African desserts all-stars, from
Ouma se tamatiebredie
My ouma Minnie se tamatiebredie bly ná al die jare steeds vir my die lekkerste. As ek haastig is of nie lekker ryp tamaties in die huis het nie, gebruik ek dikwels sommer twee blikke gekapte tamaties in die bredie. Dit werk net so goed.
Ouma se tamatiebredie
My ouma Minnie se tamatiebredie bly ná al die jare steeds vir my die lekkerste. As ek haastig is of nie lekker ryp tamaties in die huis het nie, gebruik ek dikwels sommer twee blikke gekapte tamaties in die bredie. Dit werk net so goed.