^^^^^

Inspired Idea: April Tech Wallpapers (Lauren Conrad)

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind.

Mag vrede onder jou voete jou pad wees - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #BesteWense

Mag vrede onder jou voete jou pad wees - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #BesteWense

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

Vriendskap is soos ’n lappieskombers. Almal verskil, maar ons is aan mekaar vasgewerk | Inspirasie vir tuisskool

Vriendskap is soos ’n lappieskombers. Almal verskil, maar ons is aan mekaar vasgewerk

Pinterest
Search