Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Ditsem! Mense van my Asem en vriende van my hart. Welkom by My Volk. Kom lag, dans, sing, lees en floreer in Afrikaans. Ons Taal, Geloof, ons Geskiedenis, ons Tradisies en Land!

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

Pinterest
Search