When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaans

Collection by Ayesha MOOLLA

9 
Pins
  2nd Grade Reading Worksheets, School Worksheets, Phonics Worksheets, Afrikaans Language, Teaching Aids, Cvc Words, Word Families, Preschool Learning, Kids Education

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

  Alphabet Writing, Preschool Writing, Math Literacy, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.

  Math Literacy, Teaching Phonics, Afrikaans Language, Teacher Poems, Guided Reading Lessons, 1st Grade Math Worksheets, Teachers Aide, Spelling Words, School Readiness

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou, ui, eu, aai, ooi…

  Grade R Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Learning To Write, Preschool Learning, Napoleon Hill, 2nd Grade Spelling Words, Afrikaans Language, Teacher Helper, Spanish Language Learning

Dubbelklanke Boek 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 1 [PDF] Sluit A4 Klankfamilie leeskaart in. - 27 Bladsye Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Woordfamilies: Lees die woorde Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Sorteer woorde volgens klanke Bou eie woorde en teken 'n bypassende prent Ouditiiewe diskriminasie: Sê die prent se naam. Luister na die middelklank. Vul die klank in vir die prent

Afrikaans: Graad Woordfamilies met e. by Creative Workbooks and First Grade Math Worksheets, Preschool Worksheets, Career Quotes, Success Quotes, Afrikaans Language, Learn Dutch, Money Activities, Self Improvement Quotes, Classroom Rules

Creative Workbooks and More

Browse educational resources created by Creative Workbooks and More in the official Teachers Pay Teachers store.

  Grade R Worksheets, Worksheets For Kids, Afrikaans Language, Career Quotes, Success Quotes, Wisdom Quotes, Quotes Quotes, Life Quotes, Self Improvement Quotes

Afrikaans OEI en EEU vaslegging Gr 2-3

Die pakket bestaan uit die volgende: 7 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die oei-klank 1 Kort gediggie met oei-woorde 6 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die eeu-klank 1 kort leesstuk met eeu-woorde 3 werkkaarte waar oei en eeu gelyktydig geoefen word. 10 oefenkaartjies in kleur...

Grade 3 : FAL: Afrikaans eu, oe, ie, ei, ou Klanke - Interactive worksheet Worksheets For Grade 3, Spelling Worksheets, Free Printable Worksheets, Afrikaans Language, E Words, Afrikaans Quotes, Teaching Aids, Education Humor, School Subjects

Grade 3 : FAL: Afrikaans eu, oe, ie, ei, ou Klanke worksheet

Eu, ou, ie, oe, ei klanke online worksheet for Grade 3. You can do the exercises online or download the worksheet as pdf.

  Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Learning, Educational Activities, Teaching, Robert Kiyosaki, Tony Robbins, Napoleon Hill, Afrikaans Language

Generador de fichas interactivas para todos los idiomas y asignaturas

Liveworksheets transforma tus tradicionales fichas imprimibles en ejercicios interactivos autocorregibles que los alumnos pueden rellenar online y enviar a su profesor/a.