Word Family ING Phonics Practice Printables
ING word work
Woordsoorte
Dae en Maande van die jaar - Teacha!
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.
Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!
Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...
Begripstoetse - Juffrou 911
Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben
Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!
20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...
Gedigte en Rympies
Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7
Gr. 4 HT (Gekry op FB)
Gr. 4 HT (Gekry op FB)
My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders
'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.
Drukbare bladsye (printables)
Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…
Gr. 7 HT (Gekry op FB)
Gr. 6 HT (Gekry op FB)
Gedigte en Rympies
Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7