Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees.Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees.Daar is ook 'n eenvoudige "rebus" storie waar die kind die prentjie moet "lees"Geniet dit!

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

#ClippedOnIssuu from SkerpmakerB3

SkerpmakerB3

#ClippedOnIssuu from SkerpmakerB3

Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4

Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg.

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in n woord. Byvoorbeeld boek het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel  help met scaffoldingIn die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, son, net, lig, wiel, sap, rok, kat, peer, veer)- 1 le kaart- TuisprogramMaak so:Die kind bou die woord met tellers.

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Afrikaans Kom Ons Begin Klank!

DOELHierdie rym aktiwiteit vereis van die kind om rymwoorde te IDENTIFISEER.MATERIAAL INGESLUIT6 kaartjies met rympare  (genommer 1,4,7,8,2,10)6 kaartjies met woorde wat NIE rym nie (genommer  5,6,9,3,11,12)AntwoordbladAntwoordblad met antwoordeMAAK SOHierdie aktiwiteit kan in terapie-sessies met 1 of meer kinders gebruik word.

Afrikaans Rym Identifikasie aktiwiteit Graad 1-3 Ysbeer-Rym

DOELHierdie rym aktiwiteit vereis van die kind om rymwoorde te IDENTIFISEER.MATERIAAL INGESLUIT6 kaartjies met rympare (genommer 1,4,7,8,2,10)6 kaartjies met woorde wat NIE rym nie (genommer 5,6,9,3,11,12)AntwoordbladAntwoordblad met antwoordeMAAK SOHierdie aktiwiteit kan in terapie-sessies met 1 of meer kinders gebruik word.


More ideas
Pinterest
Search