Jesus is my Rots✟

http://jesusismyrots.blogspot.com │ fb.me/JesusIsMyRots │ jesusismyrots.tumblr.com
154 Pins64 Followers
Here's a snapshot of your year in the Bible App Amanda Wait. fb.me/amanda.wait fb.me/AllToJesusISurrender fb.me/JesusIsMyRots https://www.facebook.com/groups/AllToJesusISurrender/

Here's a snapshot of your year in the Bible App, Amanda Wait.

Purple Diamond, Christianity, Amen, God Jesus, Afrikaans, Bible Quotes, Verses, Faith, Loyalty

Jesus Is

Afrikaans, Jesus Is

Goeie môre.🙂💕Het jy vanmôre jou dag begin deur met God te praat?  Ons het God so nodig met elke tree wat ons stap.  Roep uit na Hom, in die môre, in die aand, enige tyd tussenin.    Hy wag om van jou te hoor.  God het jou baie lief. Mag God die werk van jou hande seën vandag en jou en jou geliefdes bewaar van alle onheil in Jesus se Heilige Naam.🙏💕🕊️

#Uitverkorene #DeurGodGekies

#Uitverkorene #DeurGodGekies

#GelukkigeNuweJaar2018 #DankieJesus 😊👐❣️🕊️⭐

🤗❤️In 2018 give it all to Jesus for He loves you.

🤗❤️In 2018 gee dit alles vir #Jesus, want Hy het jou baie lief.🕊️❤️🤗 #NuweJaar2018

🤗❤️In 2018 gee dit alles vir want Hy het jou baie lief.

#Mostertsaad #Geloof #GloDit

#Mostertsaad #Geloof #GloDit

#Mostertsaad #Geloof #GloDit

#Mostertsaad #Geloof #GloDit

😊God seën jou in Jesus se Heilige Naam. #Jesus is jou #krag💪 en daarom is jy tot alles in staat deur Hom.❣️🕊️

😊God seën jou in Jesus se Heilige Naam. is jou en daarom is jy tot alles in staat deur Hom.

😊Mag julle 'n baie Geseënde Kersfees hê terwyl ons ons verheug in God se Geskenk aan die mensdom, Sy eniggebore Seun Jesus Christus, wie se geboorte baie blydskap vir die wêreld gebring het.  'n Geskenk wat vir ons verlossing deur genade tot geloof gebring het.  Watter liefde is dit?  Onverdiende liefde, onverdiende genade.  Dankie Vader vir U heilige Seun Jesus.  Dankie Vader vir U vreugde & vrede in ons harte.  Ons het U lief God!👐💕🕊️🥁🔔📯  🌟Immanuel🌟 https://youtu.be/xLxyKlgUEu0

Ons Vader ~ Musiek deur Oase Gemeente #Afrikaans #LofEnAanbidding #Lof #Aanbidding #OaseGemeente #OnsVader 💕🕊️💕🕊️💕🕊️💕🕊️💕🕊️💕🕊️💕🕊️💕

#VaderVanLig

#VaderVanLig

Pinterest
Search