Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit.

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK Bestandele: 1.25 liter melk 2ml koeksoda 500g suiker 3ml sout Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy melk wil oorkook. Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in voorverhitte oond van 120C. Skroef daarna dadelik toe.

South African Recipes | HOMEMADE CADBURY CRUNCHIE... Ingredients: ¼ cup honey ½ cup corn syrup 2 cups sugar 3 tbsp. water 1 tbsp. baking soda 3 cups (24 ounces) milk or semi-sweet chocolate 1 tbsp. vegetable oil

Hilda van 7de Laan se Dadelvinger Resep: (Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. ) 250g margarien 250 ml suiker 500g dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukki...

Spek en aartappelsosaties. Foto: Uitpakkos deur Lapa Uitgewers

Bierblikkie-hoender. Die geheim van hierdie heerlike hoender: Terwyl die hoender buite bros braai, stoom die bier die binneste sagkens gaar.

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…

My Kits Kerrie Groenbone (Naomi le Roux)

Pinterest
Search